SOUTHERN MONEYSouthern Money is a business enterprise designed to be professional, flexible, powerful, and committed to assist clients nationwide to kickstart their finances and to improve their quality of life. Southern Money is the preferred service provider for many South Africans.
Products:
Afrikaans Summary: Om ’n huislening te bekom in vandag se ekonomiese klimaat kan moeilik wees. Daarom het jy ’n goed gevestigde vennoot met ’n langtermyn-siening nodig om jou drome oor huiseienaarskap te help verwesenlik. Southern Money kan jou help om oplossings te vind vir die koop van residensiële eiendom – oplossings wat op jou finansiële posisie en behoeftes gegrond is. Of jy nou ‘n nuwe huislening of ‘n verdere voorskot op jou bestaande verband nodig het of bloot net jou korttermynskuld wil herfinansier om jou kontantvloei te verbeter, ons kan jou help met ‘n geskikte oplossing, insluitend persoonlike lenings. Ons kan selfs behulpsaam wees met die verkoop van eiendom aangesien Southern Staying saam met Southern Money deel van ons besigheidsonderneming is. Ons dink vooruit. En jy?
TO APPLY, CLICK HERE...
Team Southern Money: Taking You Beyond The Future. |
